Home » Slavin by Annelise
Slavin Annelise

Slavin

Annelise

Published 2012
ISBN :
ebook
Enter the sum

 About the Book 

Tanika is n enkelouer, feminis, skrywer en ... Rudolf se seksuele slavin. Haar navorsing oor die donker kant van seks en seksualiteit lei haar al dieper in die wellustige BDSM wêreld van sensasie en oorgawe in.Wat is BDSM? Waarom sal n sterk,MoreTanika is n enkelouer, feminis, skrywer en ... Rudolf se seksuele slavin. Haar navorsing oor die donker kant van seks en seksualiteit lei haar al dieper in die wellustige BDSM wêreld van sensasie en oorgawe in.Wat is BDSM? Waarom sal n sterk, onafhanklike vrou haar mag aan n man wil oorgee? Wat is die verband tussen seks en geweld? Is sy dapper genoeg om haar erotiese drome werklikheid te maak? Is dit ook liefde? Ongeoorloof, onbeheersd, maar soms ook teer en intens - slavin is n liefdesverhaal wat die liggaam sowel as die verstand prikkel. In die tradisie van Maanvrug skryf Annelise jou weer warm, maar hierdie keer is dit nie fantasieë nie, dis werklikheid.